Quantity
1 available
The details
About this piece
π Handgemaakte Hekel-Skaap β 45 cm βn Pragtige, sagte handgemaakte hekel-skaap, gemaak met ekstra sagte plush-wol. π©·π©Ά Hierdie oulike skaap is ongeveer 45 cm hoog, van kop tot tone, en is perfek as βn unieke geskenk, of sommer net βn spesiale sagte maatjie. β¨ Besonderhede: * π§Ά Handgemaak met liefde * βοΈ Gemaak van sagte plush-wol * π Ongeveer 45 cm hoog * π Sag, oulik en uniek * π Ideaal vir geskenke of dekor .π Handmade with love by Yarn Away.
The maker
Yarn Away
Middelburg Eastern Cape
Delivery options
Pudo Locker (Courier Guy)
R74.00
Shop with confidence
TradeSafe protects your payment while order updates keep you informed from purchase to delivery.
Buyer feedback
Reviews
Be the first to review this piece
Reviews from verified buyers will appear here after delivery.



